|
Forums: Gesels oor interessante goed, nuwe goed, lekker goed, of sommer net goed wat jeuk!
|
|
Boodskappe: Kontak ander lede direk deur vir hulle privaat boodskappe te stuur. Jou ePos adres bly privaat.
|
|
Klets Kamer: Gesels in kitstyd met ander lede wat ook aanlyn is.
|
|
Lede Kaart: Die funksie stel jou in staat om te sien watter ander lede in jou hoekie van die wêreld bly.
|
|
Foto Albums: Gratis web spasie om jou fotos op te laai en met jou vriende te deel. (info)
|
|
ePos: In samewerking met Google bied ons gratis 2Gb ePos addresse aan ons lede, bv. jan@vriende.com. (info)
|
|
Blogs: Jou eie seepboks vanwaar jy jou gedagtes en opinies aan die wêreld kan verkondig. (info)
|
|
Koerant: Bly op hoogte van gebeure in Suid Afrika en regoor die wêreld. Nuus berigte word uurliks opgedateer.
|