-
Ek keer nou terug na 'n onderwerp wat vroeër in hierdie blog aangeraak is: Naamlik, wat die oorsaak van misdaad is. Dit sal onthou word dat ek verwys het na Eysenck en Merton se teorieë. Volgens Eysenck word misdaad veroorsaak deur die gebrekkige...
-
'n Mens snak na jou asem want hierdie hoogheilige twak kom uit die mond van 'n ANC ampsdraer. Hy kritiseer nogal die staat - so asof dit 'n instansie is met wie hy niks te doen het nie. Hierdie is niks meer as 'n rookskerm om die ware...
-
Wel, die antwoord is miskien ietwat verrassend en miskien weerspieël dit eerder wie die meeste kla want die inligting wat volg is meer gebaseer op groepe se persepsies as harde feite. http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id...
-
Die regering (en die polisie) boer vooruit op hierdie vrugbare akker. Die statistieke word ook nie deur die regering se lakeie aan die groot klok gehang nie. Soos ook die ekonomiese statistiek vir die landbou word dit sorvuldig verswyg. Enigeen wat hom...
-
In die vorige blogpos word dit gestel dat misdaad in die swart kultuur en gemeenskap ten minste ten dele ten doel gehad het om die blanke heerskappy hier te lande, te vernietig. Daar is Sosiologiese Grondslae om so 'n stelling in die teorie te staaf...
-
Dit is so 'n smartlike verhaal van swart lyding wat Retief daar vertel dat 'n mens nie anders as met 'n skuldgevoel (en 'n knop in jou keel) die naaste swarte 'n fooitjie in die hand wil stop nie. Soos hy dit vertel is die swartes...
-
[vorige aflewering] Deel 2 van "SOCIAL DISORGANIZATION, CRIME AND THE URBAN BANTU PEOPLE OF SOUTH AFRICA" deur GM Retief "CRIME AND THE LAW Any individual's attitude and conception of right and wrong is determined by the standards observed...
-
Die belangrikheid van kultuur en sosialisering in die voorkoming van misdaad is in vorige blogposte onderstreep. As 'n mens nou hierdie beginsels na swart gemeenskappe toe deurtrek wat vind 'n mens? Kan swart misdaad aan die hand van kultuurloosheid...
-
In die vorige blogpos word liries uitgewy oor die sogenaamde dempende effek wat 'n kultuur dan op misdaad sal hê. Wat is kultuur? Hoe op dees aarde kan dit iets te doen hê met die voorkoms van misdaad. Die wette is tog duidelik oor wat gedoen mag word...
-
Natuurlik is dit oordrewe om te verwag dat die wêreld armoede sal aanhang soos in die vorige blogpos voorgestel. Armoede as 'n ideologie opsigself sal waarskynlik ook nie juis meehelp om bv alle geweldsmisdade te bekamp nie. Die verontregte minnaar sal...
-
As ons Merton kan glo dat ons onbereikbare ideale aanleiding gee tot pogings om ons hartsbegeertes te vervul met onaanvaarbare kort paaie; dat ons langs hierdie dwaalweg in misdaad verval; dan is een antwoord tog seker dat ons ons weerbaarheid teen sulke...
-
Daar is so baie gedagterigtings hier dat dit moeilik is om 'n eenvoudige samehangende opsomming te gee. Ek dink egter wat indirek beklemtoon word is die omvang van die probleem en dat daar nie 'n gekoördineerde program is om werk van misdaad te maak nie...
-
Eysenck glo dat ons anti-sosiale gedrag in toom gehou word deur 'n gekondisioneerde onderbewuste en nie deur die deel van die brein wat logiese denke beheers nie. Want, sê hy, as jy rasioneel daaroor dink, vertel jou brein eintlik vir jou dat misdaad...
-
Een van my korrespondente het my aandag op die 2002 rolprent Minority Report gevestig met name soos Spielberg en Cruise daaraan verbonde. In hierdie storie word misdadigers geïdentifiseer nog voordat hulle die misdaad begaan. Die rolprent is gebaseer...
-
Bedoel as 'n bietjie ligte (ligter?) vermaak. So moet nie jou kop hieroor breek nie. In die lig van hedendaagse teorieë oor tyd tog ook nie heeltemal sonder substansie nie... Alice through the looking glass by Lewis Carroll ".... `I don't understand you...