Dit gaan goed met Plaasaanvalle

Posted Saturday, July 21, 2007 7:16 PM by omf

Die regering (en die polisie) boer vooruit op hierdie vrugbare akker.

Die statistieke word ook nie deur die regering se lakeie aan die groot klok gehang nie. 

Soos ook die ekonomiese statistiek vir die landbou word dit sorvuldig verswyg.

Enigeen wat hom in 'n boerdery-rigting begewe moet na sy kop laat kyk.

Kortliks, gedurende die 12 maande tot Maart 2007 was daar 2,18 aanvalle per dag met 'n moord elke 5de dag.

"Plaasaanvalle het vanjaar met 25% toegeneem, luidens die jongste misdaadstatistieke wat die polisie bekend gestel het.

In die vorige boekjaar -van Maart 2005 tot Maart 2006 - was daar 636 plaasaanvalle en van Maart 2006 tot Maart 2007 het dit toegeneem tot 794. Die aantal moorde wat in dieselfde tydperk voorgekom het, het bykans dieselfde gebly. Volgens die amptelike statistieke was daar altesaam 86 die afgelope boekjaar - teenoor die vorige jaar se 88 plaasmoorde....

In die huidige boekjaar was daar 16 plaasmoorde en 82 aanvalle in KwaZulu-Natal, 16 moorde en 49 aanvalle in die Vrystaat, 14 moorde en 141 aanvalle in Mpumalanga, 10 moorde en 132 aanvalle in Noordwes, 1 moord en 19 aanvalle in Limpopo, 3 moord en 14 aanvalle in die Oos-Kaap, 3 moorde en 17 aanvalle in die Wes-Kaap en geen moorde en 2 aanvalle in die Noord-Kaap."

[Wes-Kaap Agri, 11 Julie 2007, p1]

'n Mens kan miskien argumenteer dat misdaad  hoog is - oral. Daar is dus nie noodwendig regverdiging om NET op misdaad in die landbou te fokus nie.

Hierdie volgende  artikel toon egter dat misdaad in die landbou onaanvaarbaar hoog is en spesiale aandag verg (wat nie gegee word nie).

http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12_1967544,00.html

"Farming: 'Most dangerous' job


13/07/2006 22:42  - (SA) 
   

Johannesburg - Rural crime has turned farming into one of the most dangerous professions in the country, the Freedom Front Plus said on Thursday.

'Farmers are the group among which the most murders take place, on average 313 out of each 100 000,' FF Plus spokesperson Pieter Groenewald said in a media statement.

'The likelihood of a victim dying during a farm attack is three times higher than a victim dying during a (cash-in) transit heist.'

Groenewald said the rate of police killings - 153 out of every 100 000 - was much lower than in the case of farmers.

'It can be accepted that since 1991 up to now, approximately 1 600 farmers in nearly 10 000 of farm attacks have already been killed.'

This was based on an average murder figure of 112 a year between 2000 and 2004, Groenewald said.

It was 'extremely disconcerting' that the government was continuing the closure of commandos.

'The government knows that sector policing in rural areas does not work and a vacuum exists in the security of these areas,' Groenewald said.

'It is clear that the government is not disturbed by the farm murders and farm attacks.'  "





 

Comments

No Comments