in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Vriende.Com het geskuif

Last post 12-17-2006 2:38 AM by eBoer. 2 replies.
Page 1 of 1 (3 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 12-16-2006 10:55 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Vriende.Com het geskuif

    Ek het Vriende.Com vandag na 'n nuwe web host geskuif. Die nuwe web host sal hopelik beter reaksie tye verskaf, en nie so gedurig aflyn gaan nie. Yes

    Let wel : Aangesien die databasis backup Saterdag oggend geneem was en eers laat Saterdag aand op die nuwe web host gelaai is, is die paar forum poste wat deur die dag gemaak was ongelukkig verlore. Crying

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 12-17-2006 12:25 AM In reply to

    • omf
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-09-2006
    • Wes-Kaap
    • Posts 1,337

    Re: Vriende.Com het geskuif

    Ek kry wel die indruk dat die reaksie-tye vinniger is. Vir ons aan hierdie kant van die Atlantiese Oseaan met stoom-aangedrewe rekenaars is dit nogal belangrik.Smile
    First Law of Socio-genetics

    "Celibacy is not hereditary"
  • 12-17-2006 2:38 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Vriende.Com het geskuif

    Goed om te hoor omf! Yes

    Hier van my af is dit ook vinniger - moontlik omdat daar minder "hops" tussen my ISP en die nuwe server is (Denver, Collorado).

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (3 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems