in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Fotos oplaai

Last post 05-12-2007 1:23 PM by eBoer. 0 replies.
Page 1 of 1 (1 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 05-12-2007 1:23 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Fotos oplaai

    Lyk my daar's 'n probleem met die foto oplaai funksie wat kom en gaan (ongelukkig, meer kom as gaan - grrrrr...). Sad

    Tot tyd en wyl ek agter die kom van die proverbiale machete kom, gebruik asb. 'n eksterne foto "hosting" diens soos PhotoBucket om jou prentjies en fotos na op te laai, pleks van om dit direk na Vriende.Com op te laai. Ek sal nou-nou voledige instruksies pos.
     

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (1 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems