Die probleem affekteer ook nuwe registasies. Die email met die password word nie uitgestuur nie. Grrr....
Tot tyd en wyl die probleem uitgesort is kan nuwe registrasies 'n epos na die adres op die voorblad stuur en ek sal hulle password vir hulle per hand verander, en terug email.