in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Vriende.Com Opgradering

Last post 06-24-2007 3:36 AM by Evatjie. 4 replies.
Page 1 of 1 (5 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 06-22-2007 12:04 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Vriende.Com Opgradering

    Ek het so pas die sagteware wat Vriende.Com bedryf opgegradeer na die nuutste weergawe, hoofsaaklik sodat ek die epos kan verander om deur 'n ander verskaffer te werk. Die nuwe weergawe het heelwat veranderinge en ek sal so deur die dag en more die ou funksies (Lede Kaart, Koerant, Klets Kamer, ens.) aanpas sodat dit onder die nuwe weergawe kan werk.

    Intussen, laat weet my wat julle dink van die nuwe "look", of as julle iets opmerk wat nie meer werk nie.

    Thanks!

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 06-22-2007 12:08 PM In reply to

    Re: Vriende.Com Opgradering

    Ek het AMPER gedink ek het verdwaal. Moes twee keer kyk om seker te maak ek is op die regte plek.

    "The one thing that unites all human beings, regardless of age, gender, religion, economic status or ethnic background, is that, deep down inside, we ALL believe that we are above- average drivers."
  • 06-22-2007 1:54 PM In reply to

    • valie
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-02-2006
    • Zwolle, The Netherlands
    • Posts 473

    Re: Vriende.Com Opgradering

    Spiekeries!!!!Yes

    We all need a president that is fluent in at least one language!
  • 06-23-2007 6:13 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Vriende.Com Opgradering

    Al die ou funksies wat "gebreek" het na die opgradering is nou ge-fix en gereed vir aksie! Wink

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 06-24-2007 3:36 AM In reply to

    Re: Vriende.Com Opgradering

     Dankie meneer... dit werk goed en die groter skrif is 'n groot bonus!! Party!!!

     

Page 1 of 1 (5 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems