Ek het die fout gevind wat veroorsaak dat Vriende se hoofblad elke nou en buite aksie gaan. Die probleem was met die "News Feeds". As enige van die web site(s) afgaan wat die nuus verskaf, dan het die hele blad omgeneuk. In die vervolg as die nuus nie beskikbaar is nie, sal dit net niks nuus wys nie tot die nuus weer beskikbaar is, pleks van om 'n fout boodkskap te gee.