Ek het so pas die forum sagteware opgegradeer na die nuutste weergawe wat vandag vrygestel was.
Laat weet gerus as julle enige probleme opmerk.