Ek het Vriende.Com vandag na 'n nuwe web host geskuif. Die nuwe web host sal hopelik beter reaksie tye verskaf, en nie so gedurig aflyn gaan nie. 
Let wel : Aangesien die databasis backup Saterdag oggend geneem was en eers laat Saterdag aand op die nuwe web host gelaai is, is die paar forum poste wat deur die dag gemaak was ongelukkig verlore. 