Die forum was buite aksie vir so paar uur vroeg vanoggend (Eastern Time). Dit lyk of die probleem verband hou met die databasis server (die databasis en die web werf is op twee verskillende servers) wat afgegaan het vir onderhoud.
Lyk of alles darem nou weer uitgesorteer is...