Lyk my daar's 'n probleem met die foto oplaai funksie wat kom en gaan (ongelukkig, meer kom as gaan - grrrrr...). 
Tot tyd en wyl ek agter die kom van die proverbiale machete kom, gebruik asb. 'n eksterne foto "hosting" diens soos PhotoBucket om jou prentjies en fotos na op te laai, pleks van om dit direk na Vriende.Com op te laai. Ek sal nou-nou voledige instruksies pos.