in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

ePos Notifikasies

Last post 07-09-2007 3:28 PM by eBoer. 4 replies.
Page 1 of 1 (5 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 06-20-2007 9:42 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    ePos Notifikasies

    Indien julle nie ge-notice het nie, die ePos notifikasies vir die forum is tans op die koffie. My web host kyk daarna. Stay tuned ...

     

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 06-21-2007 8:21 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: ePos Notifikasies

    Die probleem affekteer ook nuwe registasies. Die email met die password word nie uitgestuur nie. Grrr....

    Tot tyd en wyl die probleem uitgesort is kan nuwe registrasies 'n epos na die adres op die voorblad stuur en ek sal hulle password vir hulle per hand verander, en terug email.


    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 06-22-2007 12:06 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: ePos Notifikasies

    Update: Die epos behoort nou weer te werk na die sagteware opgradering. Big Smile

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 07-09-2007 2:43 PM In reply to

    Re: ePos Notifikasies

    Eboer... ek dink die notifikasie sisteem is weer stukkend. Sad

    Ek het 'n 'offer' gehad wat ek amper gemis het... Laugh

    Wat is die verskil tussen 'n email en 'n pb op die forum?    

     

  • 07-09-2007 3:28 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: ePos Notifikasies

    Evatjie:

    Wat is die verskil tussen 'n email en 'n pb op die forum?

     

    Gits, nou vra jy my iets wat ek nie weet nie. Inteendeel ek het nie gedink jy kan iemand email nie Embarrassed 

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (5 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems