in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Vriende.Com herstelwerk

Last post 08-16-2006 11:23 AM by eBoer. 2 replies.
Page 1 of 1 (3 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 08-16-2006 8:32 AM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Vriende.Com herstelwerk

    Ek het die fout gevind wat veroorsaak dat Vriende se hoofblad elke nou en buite aksie gaan. Die probleem was met die "News Feeds". As enige van die web site(s) afgaan wat die nuus verskaf, dan het die hele blad omgeneuk. In die vervolg as die nuus nie beskikbaar is nie, sal dit net niks nuus wys nie tot die nuus weer beskikbaar is, pleks van om 'n fout boodkskap te gee.

    Big Smile 

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-16-2006 8:46 AM In reply to

    • Marie
    • Top 10 Contributor
      Female
    • Joined on 08-08-2006
    • Louisville, Kentucky USA
    • Posts 415

    Re: Vriende.Com herstelwerk

    Het dit vanoggend gebeur (8/16)? Ek het 'n error message gekry en kon nie die blad access nie ...

    However long the night, the dawn will break.
  • 08-16-2006 11:23 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Vriende.Com herstelwerk

    Marie:

    Het dit vanoggend gebeur (8/16)? Ek het 'n error message gekry en kon nie die blad access nie ...

    Dit was vanoggend en netnou ook. Sad Hopelik sal als nou weer voor die wind gaan ....
    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (3 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems