in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Nuwe Lede Kaart funksie

Last post 08-25-2006 5:54 PM by eBoer. 6 replies.
Page 1 of 1 (7 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 08-24-2006 8:05 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Nuwe Lede Kaart funksie

    Ek het vandag 'n nuwe "Lede Kaart" funksie bygevoeg wat soortgelyk is aan die "Lede Atlas" funksie op die vorige Vriende.Com. Die een het egter heelwat meer detail.

    Lede word aangemoedig om hulself op die kaart te gaan byvoeg. Dit is lekker om te sien waar almal bly.

    Ek sal ook graag wil weet wat julle van die nuwe funksie dink oor die algemeen, en of dit maklik genoeg is om te gebruik/verstaan, en hoe dit miskien verbeter kan word.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-24-2006 10:20 PM In reply to

    • valie
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-02-2006
    • Zwolle, The Netherlands
    • Posts 473

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    Dis great, maar hoe kry ek myself daarop? (En moenie sê dat ek myself moet toevoeg nie, want dit sien ek nie).Sad
    We all need a president that is fluent in at least one language!
  • 08-25-2006 1:16 AM In reply to

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    eBoer:

    Ek het vandag 'n nuwe "Lede Kaart" funksie bygevoeg wat soortgelyk is aan die "Lede Atlas" funksie op die vorige Vriende.Com. Die een het egter heelwat meer detail.

    Lede word aangemoedig om hulself op die kaart te gaan byvoeg. Dit is lekker om te sien waar almal bly.

    Ek sal ook graag wil weet wat julle van die nuwe funksie dink oor die algemeen, en of dit maklik genoeg is om te gebruik/verstaan, en hoe dit miskien verbeter kan word.

    Netjiese stukkie werk.

  • 08-25-2006 6:20 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    valie:
    Dis great, maar hoe kry ek myself daarop? (En moenie sê dat ek myself moet toevoeg nie, want dit sien ek nie).Sad

    Ek sien jy't jou browser se scroll down funksie gekry Valie Laugh

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-25-2006 10:39 AM In reply to

    • valie
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-02-2006
    • Zwolle, The Netherlands
    • Posts 473

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    eBoer:

    valie:
    Dis great, maar hoe kry ek myself daarop? (En moenie sê dat ek myself moet toevoeg nie, want dit sien ek nie).Sad

    Ek sien jy't jou browser se scroll down funksie gekry Valie Laugh

    Ja, ek het vandag uitgevind wat die wiel tussen die twee knoppe, op die muis, doen!EmbarrassedGiggle

    We all need a president that is fluent in at least one language!
  • 08-25-2006 1:13 PM In reply to

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    Dit werk maklik en goed... ek het selfs my dorpie daar gevind. Yes
  • 08-25-2006 5:54 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Nuwe Lede Kaart funksie

    Terloops - ek het so paar veranderinge aangebring. Stap 3 is nie meer nodig nie Wink
    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (7 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems