in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Email Notifikasies

Last post 08-28-2006 3:21 PM by eBoer. 3 replies.
Page 1 of 1 (4 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 08-28-2006 7:33 AM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Email Notifikasies

    ... werk nie op die stadium nie. Ek en my web host probeer dit uitsorteer. Sad
    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-28-2006 8:20 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Email Notifikasies

    Ons dink ons het die probleem gekry. Ongelukkig vat DNS ure om op te dateer so wees asb. geduldig.
    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-28-2006 11:11 AM In reply to

    Re: Email Notifikasies

    Ek wil nou 'n opinie gee... maar ek weet dit gaan seker 'n hewige reaksie ontlont... maar dink daaroor.  Die feit dat mens die poste in jou email ontvang is vir my goed... ja ek kry dit ook... MAAR... dit is ook sleg vir die forum... WANT... jy kan dit gemaklik lees in jou epos en nie op die forum self nie.  As dit weggevat word sal meer mense die forum meer gereeld besoek... net 'n gedagte... Embarrassed
  • 08-28-2006 3:21 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Email Notifikasies

    Yippee - lyk my die DNS het reggekom want ek sien ek kry nou weer notifikasies.

    Terloops - afhangende van die ISP waardeur jy aanteken, sal dit vir so dag of twee partykeer lyk of Vriende af is terwyl die DNS ten volle propageer.

    Eva - ek stem tot 'n mate saam ... dit sal miskien beter gewees het as die notifikasies slegs 'n posie van diepos bevat, pleks van die hele een.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (4 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems