in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Dit en Dat

Last post 09-02-2006 7:15 PM by eBoer. 0 replies.
Page 1 of 1 (1 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 09-02-2006 7:15 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Dit en Dat

    1. Ek het die moderasie funksie op die forums aangeskakel. Eers het dit veroorsaak dat bestaande lede op moderasie geplaas was, maar ek het dit uitgesorteer gekry. Bestaande lede kan dus nog steeds pos sonder om te wag vir 'n moderator om die pos goed te keur. Huidiglik sal nuwe lede ook kan pos sonder moderasie, maar aangesien die moderasie funksie nou ge-aktiveer is, sal dit makliker wees om individuele kwaad stokers op moderasie te sit.

    2. Poste kan nou slegs verander word word vir 15 minute nadat dit gepos was. Mods kan nog steeds veranderinge aanbring na die tydperk.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
    Filed under: ,
Page 1 of 1 (1 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems