1. Die Suid Afrikaanse nuus en sport seksies op die voorblad is nou in Afrikaans en word verkry vanaf Die Beeld (was voorheen in Engels via IOL). Enige goeie nuus oor die Blou Bulle word nou automaties uitgefiltreer want - let's face it - dis net vieslike propaganda. Slegte nuus word nog steeds vertoon.
2. 'n Nuwe "Nuttelose Info" seksie is op die voorblad geplaas. Hoekom weet ek nie - dis nutteloos.
3. Die email probleme van die afgelope twee dae is nou iets van die verlede.
4. Vandag is Woensdag. More is Donderdag en gister was Dinsdag. Dag ek se net ...