Hierdie is die proverbiale "breek die sjampanje bottel teen die skip" blog pos.... Ek het onlangs die blog funksionaliteit van die Community Server pakket op 'n proeflopie gevat en maggies, ek is beindruk. Binnekort gaan ek die blog funksie beskikbaar maak aan alle Vriende.Com lede wat 'n blog soek....